| Die argument hou nie meer steek nie- die argument geld nie meer nie.
 | argument / steek | 
		| Hy stap met sy siel onder die arm rond.- Hy het niks te doen nie.
 | arm / siel | 
		| Armoede leer bene kou.- Armoede maak jou vindingryk.
 | armoede | 
		| Hy sit op die ashoop.- Hy is baie moedeloos.
 | ashoop |